Sonoff POW R2
IOT Of “Internet of Things” of “Die Internet van Dinge” het die laaste paar jaar heelwat begin optel, danksy beter tegnologie en vinniger internet spoed. Maar vir meeste van ons, is dit net ‘n onderwerp wat ons maar net van […]

Beheer jou huis, Spot Goedkoop, enige plek.


SpaarWater
Water en Krag bespaaring is so maklik om toe te pas. Ongelukkig is almal nie ingestel om dit te doen elke dag van hulle lewe nie. Somige se lewe is dalk te besig en ander gee net dood eenvoudig glad […]

Huishoudelike Water en Krag bespaarings



Ons kla oor die duur krag maar as ons begin in ag neem watter van ons elektriese toestelle die meeste krag gebruik, sal ons dalk die moeite doen om hulle spaarsaamig te gebruik. Lees meer hier oor die berig op mybroadband.co.za. […]

Watter elektriese toestelle is die duurste om te hardloop



Daar is glo ‘n nuwe uitvindsel ontwerp wat jou Geyser se krag verbruik minder maak. Sandiswa Qayi van Oos London het ‘n Silikoon mou ontwerp wat om die Geyser se element pas. Dit glo verbeter die manier hoe die Geyser […]

Nuwe “silicone sleeve” verbeter Geyser Krag gebruik


COC riglyne
Jy is besig om jou huis te verkoop en word gedwing om ‘n COC te kry. Vir die wat nie weet nie, dit is ‘n setifikaat van nakoming. Dit beteken ‘n gerigestreerde elektrisiën het ‘n sertifikaat uitgereik om te sê […]

Riglyne om ‘n Elektrisiën te kies as jy ‘n COC ...


Ek dink nie die normale ou op straat besef hoe vinnig Eskom ons dood gekook het nie. As ek na Eskom se 2016 verslag kyk weet ek nie of ek moet huil, lag of wraak neem nie. http://www.eskom.co.za/IR2016/Documents/Eskom_integrated_report_2016.pdf Dis hartseer […]

Eskom – Skokkende Feite


Energie Dief
Krag in Suid-Afrika raak al hoe duurder en dit raak meer en meer belangriker om krag te spaar veral as jou beursie dit bietjie begin voel. Hier is n lys van die energie-diewe, so probeer hulle so min moontlik gebruik of laat […]

Groot Energie-diewe in jou huis



Induksie_plaat_toets
In die beeldmateriaal hieronder het Kragman ‘n induksieplaat toets gedoen om te sien of ons regtig krag spaar met hierdie nuwe induksie plate wat almal deesdae kry. Ons het ‘n 2000W induksieplaat en ‘n 2000W gewone elekriese ketel gebruik vir […]

Induksieplaat vs Gewone elektriese ketel


LED bulb
So paar jaar terug het baie mense op hol gegaan met die LED-gier.  Groot maatskappye soos Osram, het LED-ligte bemark met groot beloftes.  ‘n Tragiese episode in die geskiedenis van “groen energie”. Daardie LED’s was pateties en al die beloftes […]

LED vs Fluorescent


Party mense beloof dit werk en ander mense soos Arnold Theron sê dit help niks http://www.moneyweb.co.za/archive/does-switching-off-your-geyser-really-save-electri/ *Arnold Theron is an engineer and member of the Moneyweb Community Wie moet ons glo? Dit neem eintlik net gesonde verstand om te weet […]

Om Geyser af te sit of nie?


Sonnige Suid-Afrika is ideaal vir solarstelsels en sonbrand.   Sonkrag het nooit posgevat in Suid-Afrika nie, want ons was vir jare lank die goedkoopste verskaffer van elektrisiteit in die wêreld. Dinge het egter baie versleg in Eskom. Duitsland wek tans […]

Sonpanele vir jou huis?



solar geyser
Daar is net ‘n paar goed wat mens moet weet om die sprong na goedkoop warm water te maak.  Ignoreer al die magdom inligting en berekeninge wat jy lees op die internet.  Hier volg ‘n paar eenvoudige wenke wat jou […]

Watter soort Solar Geyser is die beste?


Almal is moeg vir Eskom en wil van die nasionalse kragnetwerk af spring.  Daar is ergter  baie slaggate en mens moet baie mooi beplan om nie onnodig geld te mors nie.  Die besparingsyfers wat die solarverskaffers gee op die internet […]

Die “Achilles heel” van Sonkragstelsels


Die arme verbruiker word daagliks om die bos gelei deur valse beloftes. Hier volg ‘n lysie van die mees bekendste “Scam” produkte: Induktiewe stoofplate en geysers Dit is seker een van die grootste kragbesparing “scams” wat tans die rondte doen. […]

Krag besparing-“Scams”