Artikels


Alles oor Krag Aartikels…

 

Huishoudelike Water en Krag bespaarings

Water en Krag bespaaring is so maklik om toe te pas. Ongelukkig is almal nie ingestel om dit te doen elke dag van hulle lewe nie. Somige se lewe is dalk te besig en ander gee net dood eenvoudig glad nie om nie! Ons almal weet van "Day Zero" wat dalk mag gebeur in die…

Hoeveel krag gaan dit neem vir ‘n snytjie roosterbrood?

Hierdie is sommer so vir die fietsry mense daar buite. Het jy geweet jy kan jou "Wattage" meet en dit gebruik vir jou oefeninge? Kyk hierdie video dan sien jy hoeveel dit jou gaan vat om net 1 snytjie brood te rooster. Is jy lus om jouself te toets en te motiveer? Gaan kyk www.zwift.com

Riglyne om ‘n Elektrisiën te kies as jy ‘n COC soek

Jy is besig om jou huis te verkoop en word gedwing om ‘n COC te kry. Vir die wat nie weet nie, dit is ‘n setifikaat van nakoming. Dit beteken ‘n gerigestreerde elektrisiën het ‘n sertifikaat uitgereik om te sê jou huis se bedrading is veilig. Jy is platsak en die laaste ding wat jy…

Eskom – Skokkende Feite

Ek dink nie die normale ou op straat besef hoe vinnig Eskom ons dood gekook het nie. As ek na Eskom se 2016 verslag kyk weet ek nie of ek moet huil, lag of wraak neem nie. http://www.eskom.co.za/IR2016/Documents/Eskom_integrated_report_2016.pdf Dis hartseer om te dink dat Eskom eens die goedkoopste en beste krag-verskaffer ter wêreld was. Nou is…

Groot Energie-diewe in jou huis

Krag in Suid-Afrika raak al hoe duurder en dit raak meer en meer belangriker om krag te spaar veral as jou beursie dit bietjie begin voel. Hier is n lys van die energie-diewe, so probeer hulle so min moontlik gebruik of laat Kragman jou help met alternatiewe.  

Induksieplaat vs Gewone elektriese ketel

In die beeldmateriaal hieronder het Kragman 'n induksieplaat toets gedoen om te sien of ons regtig krag spaar met hierdie nuwe induksie plate wat almal deesdae kry. Ons het 'n 2000W induksieplaat en 'n 2000W gewone elekriese ketel gebruik vir ons toets. Die resultaat was dat die Induksieplaat wel minder stroom gebruik het, maar omdat…