Kragman Telegram Groep


Sluit aan by ons Groep deur Telegram.

Installeer die Telegram toep op jou selfoon en sluit aan deur gebruik te maak van die skakel hier onder.

 

Waarvoor gebruik ons dit:

Deur Die Kragman kanaal gesels jy vinniger en makliker met ons. Jy kan vir ons krag probleme stuur of waarskuwinges van kontrakteurs wat jou ingedoen het, selfs fotos wat ons kan help waar die probleem is.  Ons soek nie net altyd slegte nuus nie en wil graag ook hoor van goeie nuus, kontrakteurs en maatskappye daar buite.

Dit is baie belangrik vir ons sodat ons die inligting op die Besigheid gids kan plaas vir ander om te vind.

Waarom Telegram:

Privaat, Veiligheid Verseker, Vinnig, meer kragtig, wolk-gebaseerde toep, Enkripteer, ens.

Instruksies:

Druk op een van die prente hier onder om die Telegram toep te installeer vir jou selfoon.

androidstoreapplestore winstore

Sodra jou toep suksesvol gelaai is sluit aan by die Kragman Kanaal deur gebruik te maak van die skakel hieronder of om die “QR barcode” te skandeer met jou selfoon.

https://t.me/joinchat/DREDlwxYHI92zrGyuX8Reg

kragman_telegramKragman het nou amptelik ‘n Telegram Sticker Pack. Gebruik die link om te gebruik https://t.me/addstickers/Kragman