Die Kragman


Welkom by die Kragman…

…en dankie dat jy belangstel om te lees waaroor ons hier is vir jou

Maar net eers so paar vinnige opsomming oor ons:

Die Kragman…

  • … gee raad.
  • … beskerm die verbruiker teen swak kontrakteurs.
  • … beskerm die verbruiker teen produkte wat nie werk nie.
  • … help om mense onafhanklik van Eskom te kry.
  • … beskerm mense teen maatskapye wat produkte en stelsels verkoop met false beloftes en berekeninge.
  • … is onafhanklik en help die verbruiker om maklik die regte keuses te maak.
  • … gee om vir die natuur.

 

Nou ja ek dink bo-genoemde gee vir jou ‘n vinnige prentjie oor ons. Die punte hoef nie te veel uit gebrei te word nie. Dit is kort en Kragtig wat ons motiewe is.

 

Maar dit is nie al nie! Ons GROOT belange is dat wanneer jy ‘n kontrakteur benodig om gou vir jou iets te kom reg maak moet JY weet waar om te gaan…

…en ons wil dit so maklik moontlik maak vir jou om nie jou kop te krap oor wie om te kies.

 

 

Die Elektriese Besigheids Gids

Hier het die Kragman vir julle ‘n lys saamgestel van maatskappy en kontrakteurs. Hierdie lys is oop vir die publiek en mag oneindig groei.

Met goeie diens en waarde vir jou geld, wil die Kragman jou uit wys van mense wat daar buite nie heeltemal so eerlik is, as wat hulle veronderstel is om te wees nie.

Soos jy heel moontlik sal kan aflei, is dat hierdie besighede almal te doen het met kroeg-krag verskaffers, installeerders van alle krag om en in jou wooning of besigheid perseele. Dit sluit ook Loodgieters in.

Indien daar ‘n maatskappy nie op hierdie lys is nie, stuur asseblief vir ons n e-pos en ons heg hulle graag aan op ons lys. Alle inskrywings word ondersoek en dan gelys.

Sou jy deur een van hierdie mense oneerlikheid of geldelike probleme gehad het, sal jy baie baad dien vir almal om jou.  Ons almal wil slegte diens in Suid-Afrika kan vermy.

Byvoorbeeld, moet nie dat die persoon wat jou buurman se wasmasjien waterpyp afgesny het, oor geldlike redes, weer na jou toe kom nie. Ons wil weet van hom. Terselfde tyd, wil ons jou help sodat jy weet hoe om die regte mense te kies voordat hulle enige werk begin by jou.

Besoek Kragman se Besigheid Gids

 

Die Kragman