Hoeveel krag gebruik ‘n skottelgoedwasser?


n Tipiese Defy skottelgoedwasser gebruik ongeveer R2 se krag per was en ongeveer 15c se water. As mens met die hand was gaan mens ongeveer twee derdes spaar. Dis ‘n hele Wimpy Burger met tjips per maand wat jy gaan spaar!

Lewer kommentaar