Hoeveel krag gebruik ‘n wasmasjien?


n Wasmasjien gebruik baie min krag. ‘n Gewone was gebruik ongeveer 50c se krag per was. Die groot geheim is dat mens nie die temperatuur moet opstel nie. Meeste waspoeiers belowe op TV dat hul goed werk in koue water.

Lewer kommentaar