Huishoudelike Water en Krag bespaarings


Water en Krag bespaaring is so maklik om toe te pas.

Ongelukkig is almal nie ingestel om dit te doen elke dag van hulle lewe nie. Somige se lewe is dalk te besig en ander gee net dood eenvoudig glad nie om nie!

Ons almal weet van “Day Zero” wat dalk mag gebeur in die Kaap…wel dit gaan gebeur ongelukkig. Kyk net hierdie beeld wat opgeneem is deur Gershwin Williams in die Kaap.

 

Wees vir ‘n slag anders en begin spaar, al bly jy nie in die Kaap nie!

 

Hier is ‘n berig van Record in Pretoria wat jou kan begin help om Water en Krag te spaar.

Electricity and water saving tips in a home

Lewer kommentaar