Vra ons


Vra ons ‘n vraag, ja enige vraag. Vra ons oor Produkte, dinge wat jy wil laat reg maak of dinge wat jy nie seker is na wie om te gaan nie.

‘n Eenvoudige voorbeeld: Jou Ketel het gebreek. Moet jy hom laat regmaak? Sal dit die moeite werd wees om hom self reg te maak of kry eerder net ‘n nuwe een?

Nog ‘n voorbeeld: Jy wil ‘n Generator koop maar jy weet nie waar om te begin. Jy is nie seker oor die groote of selfs is dit die moeite werd om een te koop? Dalk is daar ander alternatiewe wat goedkooper is.

Jy kan jou vraag vra deur die vorm hieronder in te vul of stuur epos aan info@kragman.co.za saam met jou fotos dan kan ons makliker kyk na jou probleem.

 

 

Kontak Ons
Noem naam
Van
Sending