Nuwe “silicone sleeve” verbeter Geyser Krag gebruik


Daar is glo ‘n nuwe uitvindsel ontwerp wat jou Geyser se krag verbruik minder maak.

Sandiswa Qayi van Oos London het ‘n Silikoon mou ontwerp wat om die Geyser se element pas. Dit glo verbeter die manier hoe die Geyser die water warm maak?

Ons is nie so seker van die storie.  Wat dink julle?

Lees meer hier

Lewer kommentaar