Hoeveel krag gaan dit neem vir ‘n snytjie roosterbrood?


Hierdie is sommer so vir die fietsry mense daar buite. Het jy geweet jy kan jou “Wattage” meet en dit gebruik vir jou oefeninge?

Kyk hierdie video dan sien jy hoeveel dit jou gaan vat om net 1 snytjie brood te rooster.

Is jy lus om jouself te toets en te motiveer? Gaan kyk www.zwift.com

Lewer kommentaar