Wenke


Alle Groen en goeie krag wenke gaan op hierdie bladsy voorkom maar ons soek graag ook julle persoonlike Wenke. In die vorm hier onder, stuur vir ons jou wenk oor krag of Groen energy.

Ons sal die goeie Wenke uitkies en op hierdie bladsy “Feature” met jou naam.

Al die Wenke kan kommentaar op gelewer word of selfs verbeter word.