Artikels


Alles oor Krag Aartikels…

 

LED vs Fluorescent

So paar jaar terug het baie mense op hol gegaan met die LED-gier.  Groot maatskappye soos Osram, het LED-ligte bemark met groot beloftes.  'n Tragiese episode in die geskiedenis van "groen energie". Daardie LED's was pateties en al die beloftes was leuens.  Mense het soos spoke gelyk onder die flou LED-lig.  Boonop het die eerste…

Hoeveel krag gebruik ‘n wasmasjien?

n Wasmasjien gebruik baie min krag. 'n Gewone was gebruik ongeveer 50c se krag per was. Die groot geheim is dat mens nie die temperatuur moet opstel nie. Meeste waspoeiers belowe op TV dat hul goed werk in koue water.

Spaar mens krag deur mens se geyser af te sit elke dag?

Natuurlik gaan 'n mens spaar. Die vraag is net hoeveel. 'n Baie warm (70 °C) gestelde Geyser op die koue Vrystaat vlaktes in die winter naby vriespunt verloor permanent 120 Watt se hitte. Dit is dieselfde as twee ou 60W ligte. Nie regtig baie nie. As jy hom afskakel vat dit ongeveer 7 ure om…

Induksieplaat vs Gewone elektriese ketel

In die beeldmateriaal hieronder het Kragman 'n induksieplaat toets gedoen om te sien of ons regtig krag spaar met hierdie nuwe induksie plate wat almal deesdae kry. Ons het 'n 2000W induksieplaat en 'n 2000W gewone elekriese ketel gebruik vir ons toets. Die resultaat was dat die Induksieplaat wel minder stroom gebruik het, maar omdat…

Watter soort Solar Geyser is die beste?

Daar is net 'n paar goed wat mens moet weet om die sprong na goedkoop warm water te maak.  Ignoreer al die magdom inligting en berekeninge wat jy lees op die internet.  Hier volg 'n paar eenvoudige wenke wat jou keuse maklik gaan maak. Hoë druk of Lae druk? Lae druk geysers staan altyd bo-op…

Huishoudelike Water en Krag bespaarings

Water en Krag bespaaring is so maklik om toe te pas. Ongelukkig is almal nie ingestel om dit te doen elke dag van hulle lewe nie. Somige se lewe is dalk te besig en ander gee net dood eenvoudig glad nie om nie! Ons almal weet van "Day Zero" wat dalk mag gebeur in die…