Artikels


Alles oor Krag Aartikels…

 

Huishoudelike Water en Krag bespaarings

Water en Krag bespaaring is so maklik om toe te pas. Ongelukkig is almal nie ingestel om dit te doen elke dag van hulle lewe nie. Somige se lewe is dalk te besig en ander gee net dood eenvoudig glad nie om nie! Ons almal weet van "Day Zero" wat dalk mag gebeur in die…

Krag besparing-“Scams”

Die arme verbruiker word daagliks om die bos gelei deur valse beloftes. Hier volg 'n lysie van die mees bekendste “Scam” produkte: Induktiewe stoofplate en geysers Dit is seker een van die grootste kragbesparing “scams” wat tans die rondte doen.  Gekontroleerde toetse deur die Electric Power Research Institute (EPRI) toon dat Induktiewe stoofplate meer krag…

Om Geyser af te sit of nie?

Party mense beloof dit werk en ander mense soos Arnold Theron sê dit help niks http://www.moneyweb.co.za/archive/does-switching-off-your-geyser-really-save-electri/ *Arnold Theron is an engineer and member of the Moneyweb Community Wie moet ons glo? Dit neem eintlik net gesonde verstand om te weet jy gaan energie spaar.  Hoe langer jy die geyser afsit, hoe meer spaar jy.  Ek…

Eskom – Skokkende Feite

Ek dink nie die normale ou op straat besef hoe vinnig Eskom ons dood gekook het nie. As ek na Eskom se 2016 verslag kyk weet ek nie of ek moet huil, lag of wraak neem nie. http://www.eskom.co.za/IR2016/Documents/Eskom_integrated_report_2016.pdf Dis hartseer om te dink dat Eskom eens die goedkoopste en beste krag-verskaffer ter wêreld was. Nou is…

Spaar mens krag deur mens se geyser af te sit elke dag?

Natuurlik gaan 'n mens spaar. Die vraag is net hoeveel. 'n Baie warm (70 °C) gestelde Geyser op die koue Vrystaat vlaktes in die winter naby vriespunt verloor permanent 120 Watt se hitte. Dit is dieselfde as twee ou 60W ligte. Nie regtig baie nie. As jy hom afskakel vat dit ongeveer 7 ure om…

Sonpanele vir jou huis?

Sonnige Suid-Afrika is ideaal vir solarstelsels en sonbrand.   Sonkrag het nooit posgevat in Suid-Afrika nie, want ons was vir jare lank die goedkoopste verskaffer van elektrisiteit in die wêreld. Dinge het egter baie versleg in Eskom. Duitsland wek tans 40 000 megawatt krag op met sonpanele. Dit is Suid-Afrika se totale verbruik. Duitsland het…