Skrywer diekragman


Geyser_timers
Switch Language Die lewe word al hoe besiger en wie kan nou elke oggend onthou om die geyser af te sit. Of jy sit iewers oorsee en besluit jy wil die skedules by die huis verander, omrede jy nie daar […]

Slim Geyser en Swembad Timers   Onlangs opdateur !










Ek dink nie die normale ou op straat besef hoe vinnig Eskom ons dood gekook het nie. As ek na Eskom se 2016 verslag kyk weet ek nie of ek moet huil, lag of wraak neem nie. http://www.eskom.co.za/IR2016/Documents/Eskom_integrated_report_2016.pdf Dis hartseer […]

Eskom – Skokkende Feite





LED bulb
So paar jaar terug het baie mense op hol gegaan met die LED-gier.  Groot maatskappye soos Osram, het LED-ligte bemark met groot beloftes.  ‘n Tragiese episode in die geskiedenis van “groen energie”. Daardie LED’s was pateties en al die beloftes […]

LED vs Fluorescent


Party mense beloof dit werk en ander mense soos Arnold Theron sê dit help niks http://www.moneyweb.co.za/archive/does-switching-off-your-geyser-really-save-electri/ *Arnold Theron is an engineer and member of the Moneyweb Community Wie moet ons glo? Dit neem eintlik net gesonde verstand om te weet […]

Om Geyser af te sit of nie?



Sonnige Suid-Afrika is ideaal vir solarstelsels en sonbrand.   Sonkrag het nooit posgevat in Suid-Afrika nie, want ons was vir jare lank die goedkoopste verskaffer van elektrisiteit in die wêreld. Dinge het egter baie versleg in Eskom. Duitsland wek tans […]

Sonpanele vir jou huis?