Besigheid Gids


Welkom by die Kragman se besigheid Gids.

Hierdie lys van maatskappy is saamgestel deur ons om jou te help met mense en maatskappye wat jou wil help, met goeie diens en waarde vir jou geld, maar dis ook om jou uit te wys van mense wat daar buite nie heeltemal so eerdlik is, as wat hulle veronderstel is om te wees nie.

Hierdie besighede het te doen met kroeg-krag verskaffers, installeerders van alle krag om en in jou wooning of besigheid perseele, “COC” Sertifikaate, en sluit ook loodgieters in.

Indien daar ‘n maatskappy nie op ons lys is nie, stuur asseblief vir ons ‘n e-pos en ons heg hulle graag aan op ons lys. As jou besigheid hier gelys is, kom met ons in aanraking deur enige van die inligting op te dateur en ons sit dan jou maatskappy se Logo ook op.

As jy jou positiewe kommentaar lewer op van hierdie besighede, sal ons en die eienaars van hierdie besighede dit baie waardeer.

Kragman het ‘n 3 ster algemene rensensie gegee vir almal. Ons hoop om op die ou einde die goeies van die “nie so goeies” te kan skei met ons lys. Ons het huidiglik oor die 500 maatskappye en kontrakteurs op ons lys.

Rating
Featured/Unfeatured
Claimed/Unclaimed
APPLIANCES
4.38 (4 resensie)
Services we provide appliance repair service home appliance repair washing machine repair refrig...
3.50 (2 resensie)
gauteng
Ons kry geen inligting van hierdie maatskappy nie. As jy die eienaar van hierdie maatskappy is ko...
1sttek
3.25 (2 resensie)
Pretoria / Johannesburg
GRATIS KWOTASIES 24 UUR DIENS PROFESSIONELE DIENS PERSOONLIKE AANDAG GEEN WERK TE GROOT OF TE KLEIN
3.00 (1 rensensie)
PO Box 1796 Florida 1710
3.00 (1 rensensie)
Kroonstad Freestate
3.00 (1 rensensie)
Cape Town Western Cape
3.00 (1 rensensie)
Bloemfontein Freestate
3.00 (1 rensensie)
Pretoria Gauteng
3.00 (1 rensensie)
North & South of CPT Western Cape
Wys 1 - 20 van 523 resultaate