Hierdie is sommer so vir die fietsry mense daar buite. Het jy geweet jy kan jou “Wattage” meet en dit gebruik vir jou oefeninge? Kyk hierdie video dan sien jy hoeveel dit jou gaan vat om net 1 snytjie brood […]
Krag in Suid-Afrika raak al hoe duurder en dit raak meer en meer belangriker om krag te spaar veral as jou beursie dit bietjie begin voel. Hier is n lys van die energie-diewe, so probeer hulle so min moontlik gebruik of laat […]