Ons kla oor die duur krag maar as ons begin in ag neem watter van ons elektriese toestelle die meeste krag gebruik, sal ons dalk die moeite doen om hulle spaarsaamig te gebruik. Lees meer hier oor die berig op mybroadband.co.za. […]
Katogorie Nuus
Daar is glo ‘n nuwe uitvindsel ontwerp wat jou Geyser se krag verbruik minder maak. Sandiswa Qayi van Oos London het ‘n Silikoon mou ontwerp wat om die Geyser se element pas. Dit glo verbeter die manier hoe die Geyser […]