Krag in Suid-Afrika raak al hoe duurder en dit raak meer en meer belangriker om krag te spaar veral as jou beursie dit bietjie begin voel.
Hier is n lys van die energie-diewe, so probeer hulle so min moontlik gebruik of laat Kragman jou help met alternatiewe.