Kragman Whatsapp Groep


Ons Whatsapp Groep is nog nie beskikbaar nie.

 

Hoe sterk oorweeg jy dit om op ‘n Whatsapp groep van Die Kragman aan te sluit  waar almal met mekaar gesels oor “Krag” dinge?

Laat weet ons deur onder te Stem.

Sodra ons genoeg belangstelling het, laat weet ons almal wat die nommer is.

 

Stel jy belang aan 'n Kragman Whatsapp Groep wat jy kan gebruik vir probleme, hulp en raad?
5 votes · 5 answers
StemResultate