Geyser Timer

R899.00

‘n Slim Geyser Timer met Temperatuur beheer. Hierdie opsie kom saam met ‘n temperatuur sensor en verlengkabel.

(finale product voorkoms mag met tye verander)

Available on backorder

Category: Tags: ,

Description

Eienskappe:

  1. Word maklik en vinnig by jou geyser se bestaande islotator in die dak geinstalleer.
  2. Beheer die geyser vanaf jou slimfoon vanaf enige plek op die aarde. Jou geyser is nou op die internet!
  3. Enige familielid sal ook jou geyser kan beheer vanaf hulle fone
  4. Jou geyser word gekoppel aan die internet d.m.v. jou huis se Wifi.
  5. Automatiseer weeklikse en daaglikse skedules d.m.v program op foon.
  6. Jy kan jou geyser automaties laat afskakel na n sekere tyd
  7. Sien jou geyser se temeperatuur aanlyn en beheer sy temperatuur automaties
  8. Werk met Amazon Alexa, Google Assistant, IFTTT, Google Nest.
  9. Gebruik jou stem om jou geyser te beheer
  10. Skakel groot laste met ‘n aparte 25A “contactor” wat langer sal hou as jou gewone geyser timers op die mark

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Geyser Timer”

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.